PROFESSIONAL CV     
    Afrikaans English
 

             Professional Actor - Actress CV's Brumilda Van Rensburg

 

     

 

Afrikaanse Professionele CV Aktriese Akteur Brumilda

Curriculum Vitae - Afrikaans

Brümilda  van Rensburg:  reeds 4 maal deur die Suid-Afrikaanse publiek as die gewildste aktrise genomineer en gewen.
Sy was ook al vereer met ñ Rapport/City Press Prestige Woman  toekenning en is ook deur  
You/Huisgenoot tydskrifte vereer as  "Most Stylish Woman" vir 2005. 

Sy is op Phillippolis gebore, groot geword in Pretoria.

Aan die Afrikaans Hoër  Meisieskool te Pretoria word sy die eerste leerder wat erekleure vir toneelspel ontvang.

Sy verwerf die graad BA (Honneurs) in Drama (Cum Laude)  aan die Universiteit van Pretoria.( Hier ontvang sy twee maal 
die Ludwig Binge-toekenning vir haar prestasies in die dramatiese kunste)

Sy is lief vir die Kaap en na haar universiteitsopleiding  was sy drie jaar aan KRUIK (Kaapse Raad vir Uitvoerende  Kunste) verbonde voordat sy na Johannesburg (Gauteng) verhuis het om vryskutwerk te doen.

Brümilda het al in meer as 70 produksies opgetree.

 Hoogtepunte:

1. Verhoog

  • Mooi Maria

  • Antigoni

  • Siener innie Suburbs

  • Hamlet – (Gertrude)

  • Exit the King

  • Die Koggelaar

  • “Om goodbye te sê” in 2000 in London

2.  In TV-programme

  • Wolwedans in die skemer

  • Stolen Lives

  • Die Binnekring I en II

  • Egoli se Louwna Vorster vir die afgelope 11 jaar.

3.  Rolprente

  • Gespeel teenoor Peter Fonda

  • Dancing in the Forest- International

Benoemings en Toekennings:

  • Die LUDWIG BINGE –toekenning vir toneelspel

  • Die FLEUR DU CAP toekenning vir Cassandra in The Orestian Trilogy

  • Die VITA toekenning vir Marie in “Exit the King”

  • Die LOERIE toekenning vir stem

  • Die DALRO vir Portia in “Koopman van Venisië”

  • Die ARTES vir Binnekring

  • The PEOPLES CHOICE- vir die gewildste SA aktrise

  • DieREACH FOR THE STARS” – in 2000

  • PEOPLE MAGAZINE - nominasie vir gewildste aktrise
    RAPPRORT / CITY PRESS - Prestige Woman toekenning 
    YOU / HUISGENOOT - "Most Stylish Woman" vir 2005.  

 

2. Verdere belangstellings hou verband met haar werk:

  • Sy tree gereeld as motiveringspreker op

  • Het haar eie werkswinkels vir vrouens begin: WWW women worthy & wise 

  • Het ‘n dramaskool begin in Potchefstroom en wil die 50 uur kursus landwyd bemark

  • Sy is vier tale magtig nl. Afrikaans, Engels, Duits en Frans.

  • Sy het ook al ‘n klerereeks ontwerp en bemark. 
    Ondersteun ook veskeie liefdadigheid organisasies

  •  

... terug na bo

Professional Actress Actor Brumilda van Rensburg

Curriculum Vitae - English

Education:

Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria 

Victrix Ludorum - acting

University of Pretoria

BA (Honours) Drama (Cum Laude)

Additional Professional Activities:

She has appeared in:

35 Professional plays

26 TV Shows

9 Feature Films

Does extensive voice work and features in radio commercials, TV voice-overs, radio dramas, English/Afrikaans

Languages:

Afrikaans, English, studied five years French and German

Extracurricular activities:

Motivational speaker.

Interests and activities:

Public Speaking like at the Sanlam & Old Mutual Achievers Awards ceremonies

Compare shows like Miss South Africa and Miss Namibia

Directing documentaries for SABC

Drama Courses

Voice work

Awards received:

Ludwig Binge award for acting (twice)

Fleur du Cap award (Cassandra in The Orestian Trilogy)

Vita award (Maria - Exit the King)

Loerie award (voice)

Maria - Come back little Sheba

Artes - Binnekring (Jan Scholtz)

Dalro - Portia in "Koopman van Venesië"

Won the most popular Actress award in and nominated for "The peoples Choice" award in 1999. 

Received the Realnet "Reach For The Stars" achievers award in 2000.

Nominated by People Magazine as most popular actress in 2000.

Rapport / City Press - honoured with a Prestige Woman award

Won the award by You / Huisgenoot  for the - "Most Stylish Woman" for 2005 

Professional experience:

THEATRE:

With CAPAB: (director in brackets)

Poppie Nongena - 400 shows (Sandra Kotze)

Die Plaasvervangers - (Pieter Fourie)

Kinkels innie Kabel - (Billy Egan) banjo player

Faust - (Dieter Reible)

The Miracle Worker - (Billy Egan)

Die Fisici - (Robert Mohr) female lead

Black Comedy - (Robert Mohr) lead

El grande de Coca Cola - (Robert Mohr)

Die Reënmaker - (Louis van Niekerk) Lizzie, lead

Mooi Maria - ( Pieter Fourie ) - Mooi Maria, lead

Come back little Sheba - NOMINATED - (P. Grout) London Dir.

Faan se trein - (J. Esterhuizen) lead

Orestian Trilogy FLEUR DU CAP AWARD - (Dieter Reible)

BAXTER THEATRE:

Agamemnon - (Henry Goodman)

Siener innie Suburbs - the role of 'Baby' lead

Send for Dolly - the role of 'Dolly' lead

Hamlet - the role of 'Gertrude' female lead

MARKET THEATRE:

Exit the King - the role of Marguerite - (Dawie Malan)

Patchers - (Clare Stopfordt)

Casper on the Electric Chair - Dieter Reible

PACT:

Blanche in Streetcar named Desire - (Bobby Heany) lead

Marie in "Exit the King" - VITA AWARD - (Dieter Reible)

Anna in "Die Koggelaar" (Dieter Reible) -NOMINATED

Antigone in "Antigone" - (Fred Steyn) lead

Annie in "Last Summer at Bluefish Cove" - (Terence Shank)

Kalkoen se Kind - (Carl Trichardt)

Die Groot Wit Roos - (Dieter Reible)

Portia in "Sakeman van Venisië" (Merchant of Venice) - (Ilze van Hemert)

OUDTSHOORN KLEIN KAROO ART FESTIVAL:

Die Soen – (Henry Mylne) with Steve Hofmeyr - 1997

Om goodbye te sê – 1999 ( Terblanche Jordaan )- 1999

TELEVISION:

Grietjie in "Familie Smit" - (Stephan Bouwer) lead

Vyfster - (Regardt van den Berg)

Koöperasiestories - (Koos Roets)

Green and Gold Hero - (Rob Davies)

Dennekruin - (Danie Odendaal)

Elmien Adler - (Regardt van den Berg) lead

Skoppensboer - (Koos Roets)

Laat Vrugte - (Koos Roets)

Hoogste Bod - (E. Puren)

So 'n liefde - (Stephan Bouwer)

Arme Moordenaar - (Stephan Bouwer)

The Skull - (C. Fisher)

Black Comedy - (R. Morgridge)

House of Mankowitz - (H. Kuhle)

Nie van wee die duisternis - (Koos Roets)

Suidpunthotel - (D. de Villiers)

Hoekie vir eensames - (H. Binge)

Pêresmous - (Manie van Rensburg)

Wolwedans in die Skemer - (Billy Egan) lead

You be the Judge - (Pieter Goldsmith)

Moordspeletjies - (Danie Joubert)

Die Binnekring I & II - (Jan Scholtz) lead

Ballade vir 'n Enkeling II - (Henry Mylne)

Stolen Lives - (Ivan Hall)

Currently acting for Franz Marx in "EGOLI" last 11 years

FEATURES:

Eendag vir altyd - (C. du Toit)

Nag van vrees - (Stan Roup)

Wêreld sonder grense - (Frans Nel)

Boetie op Manoewers - (Regardt van den Berg)

Skating on thin Uys - (Pieter-Dirk Uys)

Freedom Fighters - Cannon International

Dancing in the Forest - (Mark Roper) - Cue International

Brutal Glory - (Koos Roets) - Philo Pieterse International

Agter elke man - (Frans Marx)

 

... back to the top

 

 
     
     
    Brumilda van Rensburg - website directory info and links
Homepage