| |
| |
|
|
|
| |
Kids
Drama Kursus / Drama Courses - Plettenberg Bay - Garden
Route Port Elizabeth (PE) to Cape Town |
|
 |
 |
| |
|
|
|
| |
|
|
|
|
|
| |
|
|
|
| Special
Courses |
Kids |
Special
Courses |
| |
|
|
|

|

|

|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
|
Drama
kursus vir kinders aangebied deur Brumilda van Rensburg
Kursus
vorm
PLEK
WAAR KURSUS
AANGEBIED SAL WORD:
PE - Plettenberg Baai -
Kaapstad
TYDSDUUR
VAN KLASSE:
09:00 TOT 17:00
DATUMS
KLASGELEENTHEID: Kursusse
- op Saterdae en
moontlik ander dae gedurende skool vakansie tyd op aanvraag
Die volgende aspekte sal breedvoerig aandag geniet: stem; hoe om
advertensies en oudisies te hanteer; TV-aanbieding; beweging en
musiek; emosie; teater, TV en "soapies"; film,
selfvertroue bou, sy/haar verbeelding kreatief kan gebruik, dialoog kan
hanteer, werksonderhoude kan verbeter, toesprake kan lewer en skryf,
woorde effektief kan memoriseer, kan artikuleer (uitsprake), kan
projekteer (deur dia-fragma gebruik), kreatief kan improviseer,
lyftaal-maniërismes kan breek .
Brümilda van Rensburg het 'n workshop fyn geslyp en so ontwerp
dat dit aan die student praktiese kennis en vaardighede gee wat in die
praktyk toegepas kan word. Sy weet van oudisies wat
plaasvind, rolle wat beskikbaar is. So het van haar studente al baie goeie
geleenthede te beurt geval. In 2003, byvoorbeeld, het 'n paar
studente die wonderlike geleentheid gehad om op die stel van die
Amerikaanse film Hotel Rwanda saam met Nick Nolte te werk. Brümilda
skroom ook nie om, wanneer sy talent gewaar, haar studente te verwys na
ander invloedrykes in die industrie nie. Henry Mylne, top
regisseur is ook een van haar lektore Om in aanmerking te kom
vir al hierdie geleenthede, moet belangstellendes egter eers deur Brümilda
se bekwame hande gaan. 'n Besoek aan die Egoli is ook ingesluit.
Voltooi
asb die vorm vir navrae en info oor jou in: kliek
:Kursus
Vorm
|
| |
|
|
|
| Terug
na bo |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
|
Drama Course - for
Kids
PLACE: Plettenberg
Bay (Cape Garden Route) - ( Port Elizabeth) - Cape Town
TIME:
09h00 tot 17h00
DATES:
Saturdays and maybe other days
during school holidays on demand
The course
covers and focus on : How
to handle commercials and auditions, TV Presenting, Theatre, TV Film and
Soapies, Radio commercials ,Voice,
music and movement ,Speeches
and memorising dialogue ,How to use your imagination creatively , Building
self esteem etc.Brümilda van Rensburg has designed the course in a
manner that the students will have practical knowledge and insight to the
industry. She has started her
own Agency, which enables her to send students to castings and auditions
for commercials, roles in soapies, theatre and presenting.
More
info on this will be discussed in the course.
Some of our students were sent to auditions and got casted for Egoli, Dit
wat stom is, Isidingo, Commercials and currently 5 actors are shooting in
an international movie in Namibia
Please
complete the Form for
more info about the
course and for bookings:click FORM
|
| |
|
|
|
| Back
toTop |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
 |
|
| |
|
|
|
|
Brumilda
skep opwinding met dramakursusse in Johannesburg |
| |
|
|
|
|
Brumilda
is nou betrokke by die daarstel van 'n belangrike nuwe
platvorm waar Gauteng se toneeltalent geslyp kan word.
Belangstellendes kan solank hulle vere regskud vir hierdie
wonderlike geleentheid.
Die strewe na die verryking van die individu en om die kunste
toeganklik te maak vir meer mense - dus, om 'n merkbare impak
te maak op die breë samelewing. Die dramakursus vul dus 'n leemte in Gauteng
omgewing.
Die vorige kursus was baie suksesvol en het 'n
breedvoerige oorsig bied van van 'n hele spektrum relevante
onderwerpe soos:
|
| |
|
|
|
| |
 |
|
| |
|
|
|
| |
|
|
| Artikels |
| |
|
|
|
|
Uit Beeld
- Beeld Woensdag 2 Maart 2005
Brümilda gaan die drama
in jou uitlok
Heléne Cilliers
As jy nog altyd gewonder het of
jy dit in jou het om toneel te speel, is Brümilda van
Rensburg se dramaklasse dalk net die antwoord.
Die bekende aktrise en Egoli ster het 'n kort dramakursus só
ontwerp dat dit aan die student kennis en vaardighede gee wat
in die praktyk toegepas kan word.
Na afloop van die kursus sal studente weet of dié bedryf vir
hulle is of nie, sê Brümilda. Volgens haar het sommige
studente al besluit om voltyds drama te gaan studeer, terwyl
die kursus vir ander weer passies in hul lewens ontsluit het
wat hulle jare lank onderdruk het. Maar dié kursus is nie net
vir mense wat 'n toneelloopbaan wil volg nie.
Volgens Brümilda is die belangrikste aspek van die kursus die
feit dat mense selfvertroue kry. Hulle leer dat hulle enigiets
kan doen, of dit nou is om'n seremoniemeester op 'n troue te
wees of om oudisies vir advertensies te doen. Sy sê wat mense
verhoed om dinge te kan doen, is hulle eie weerstand -- iets
waarvan sy hulle in haar klasse help ontslae raak. "In dié
bedryf moet mense bereid wees om gekke van hulself te kan maak
en vir hulself te kan lag," sê sy. Een ding wat Brümilda
verseker, is dat haar studente nie swak oudisies sal aflê na
afloop van haar kursus nie. Sy sê as mense nie rolle kry nie,
sal dit nie wees omdat hulle swak oudisies gedoen het nie,
maar omdat hulle net nie reg was vir die rolle nie.
Studente leer 'n verskeidenheid tegnieke in die kursus, maar,
"hoe goed hulle dit doen, hang af van hoeveel talent
hulle het," sê sy. Sy voeg egter dadelik by dat sukses
slegs van 10% talent afhang. "Die res is harde
werk," sê sy.
Met agt sepies, internasionale rolprente wat hier gemaak word
en talle TV-produksies, glo Brümilda dat daar genoeg werk in
die land is. Sy glo ook dat niks uitvoerende kunstenaars
verhoed om hul eie werk te skep nie.
'n Uitvloeisel van haar kursusse is haar eie agentskap, Brümilda's
Acting Agency, wat die gaping in die mark vul vir jongmense
wat nog nie ervaring het nie.
Die meeste mense op haar boeke is haar voormalige studente. Sy
glo sy kan net mense aanbeveel as hulle eers onder haar hande
deurgeloop het. Voordat sy enigiemand van haar agentskap na 'n
oudisie stuur, sorg sy ook dat sy hulle deeglik voorberei.
"En dis hoe daar spesiaal 'n rol vir Ben Burger in Villa
Rosa geskep is," spog sy.
Die volgende kursus van 50 uur word elke Saterdag tussen 09:00
en 17:00 van 23 April tot 6 Augustus by die Foxwoodteater in
Houghton aangebied. Dit sluit ook 'n besoek aan die
Egoli-filmstel in.
|
|
|
|
Terug
na bo |
|
|
|
|
|
|
|
|
Studente Kommentaar en Foto's |
|
|
|
Dit
was so 'n goeie belewenis - Brumilda kry presies reg met
hierdie kursus wat sy beoog - jy kry 'n smakie van wat aangaan
in die drama industrie. Haar vlak van eerlikheid is iets wat
my vir lank sal bybly - sy skakel nie net moontlikhede van
twyfel uit nie, maar dis ook 'n tipe van "cruel to
be kind". Ek respekteer julle vir die selflose effort wat
julle insit. Elke geleentheid wat ek kry om 'n oudisie
ens by te woon gee 'n proetjie van my groot droom - en dis so
verslawend dat ek elke laaste druppel wil opslurp. Ek
gaan vir seker die Advanced bywoon. Dankie vir julle -
dit was fantasties !
Llizabeth |
|
|
|
Ek
wil opreg dankie-sê vir jou. Jy het geen idee hoe baie
hierdie kursus vir my beteken nie. Ek het vir die eerste
keer in my lewe vrede gemaak met myself. Afgesien daarvan
af het ek 'n stowwerige hartskamer weer oopgesluit. Hierdie
keer gaan ek nie my kamer weer sluit nie. Om te sê jy hou van
acting and performing is pragtig, maar as dit jou laat
asem haal is dit 'n ander storie. Dankie dat jy weer lewe
in my geblaas het. Opregte liefde en dank,
Jackie Oosthuizen |
|
|
|
Ek
wil graag baie baie dankie sê vir die wonderlike geleentheid
en verrykende dramakursus wat jy aanbied het.
Cyndie |
|
|
|
Hi
Brumilda,Jy het regtig ongelooflik baie moeite gedoen, en ek
dink ons almal waardeer dit verskriklik baie want die kursus
was fantasties !
Van Leoni |
|
|
|
|
|
|
Fotos |
|
|
 |
 |
|
|
|
Rig
asseblief enige navrae aan
academy@brumilda.com
of skakel vir Pieter @ 0827559292. |
|
|
|
Terug
na bo |
|
|
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
|
|